Anders Behring Breivik (gebore 13 Februarie1979) is 'n Noorweegseterroris wat die 2011-aanvalle in Noorweë gepleeg het. Hy het ekstremistiese, staatsnasionalistiese en anti-islamitiese opvattinge.[1] Hy is in Augustus 2012 aan massamoord, 'n noodlottige ontploffing en terrorisme skuldig bevind.[2][3]